Over 10 mio. titler Fri fragt ved køb over 499,- Hurtig levering 30 dages retur

My Low Carb-Kombuis

  • Format
  • E-bog, PDF
  • 214 sider
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Beskrivelse

Met onmisbare staatmakerresepte uit die wenner van die 2015 'Sunday Times Cookbook of the Year Award', The Low Carb Solutions for Diabetics, plus talle nuwe resepte wat jou lewe sal verander. My Low Carb-Kombuis is 'n maklike, toeganklike stap-vir-stap-gids tot 'n laekoolhidraat-lewenstyl. Dit verskaf riglyne oor watter kos om uit jou dieet te sny en wat om in te sluit vir optimale gesondheid en hope energie. Met meer as 50 watertandresepte, weeklikse maaltydplanne en inkopielyste om jou vinnig op dreef te kry!

Læs hele beskrivelsen
Detaljer

Findes i disse kategorier...

Se andre, der handler om...

Machine Name: SAXO081