Skadu Oor Matlabas

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 162 sider

Beskrivelse

Vanaf die eerste dag wat die nuwe Trauma-chirurg by die Medi Starr Kliniek in die mooie Kaap begin werk, spat die vonke behoorlik tussen hom en suster Sonnika de Bruyn. Sy, vind hom arrogant en ongeskik. Hy, beskuldig haar daarvan dat sy sy opdragte verontagsaam en haar pligte ontduik. Sonnika se w?reld maak egter 'n 360 grade omkeer wanneer een van die pasi?nte skielik sterf. Min het sy geweet watter groot impak Benjamin Stolz se dood op haar lewe gaan maak. Wanneer sy en haar beste vriendin, Magdie Venter, die reis na 'n onbekende bestemming aanpak, word sy op die bosveldplaas, Matlabas, gevange geneem deur booswigte wat stuit vir niks. Sy beland in 'n stryd om lewe en dood. SKADU OOR MATLABAS trek die leser in by Sonnika de Bruyn se lewe en w?reld. Jy beleef saam met haar die gevare waarin sy haarself bevind, ??k die oomblikke wanneer die liefde aan haar deur kom klop. Maar... v??r dinge in haar lewe glad begin verloop, moet sy eers die donker skadu's verdryf wat haar lewensvreugde bedreig. Vind ook uit wat die trauma-chirurg, die eienaar van 'n bosveldplaas, en 'n polisiekaptein met Sonnika de Bruyn en Matlabas ingemeen het?

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt195 g
  • Dybde0,8 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    13,9 cm
    21,5 cm

    Findes i disse kategorier...

    Se andre, der handler om...

    Velkommen til Saxo – din danske boghandel

    Hos os kan du handle som gæst, Saxo-bruger eller Saxo-medlem – du bestemmer selv. Skulle du få brug for hjælp, sidder vores kundeservice-team klar ved både telefonerne og tasterne.

    Om medlemspriser hos Saxo

    For at købe bøger til medlemspris skal du være medlem af Saxo Premium, Saxo Shopping eller Saxo Ung. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer. Medlemskabet fornyes automatisk og kan altid opsiges. Læs mere om fordelene ved vores forskellige medlemskaber her.

    Machine Name: SAXO082