Dans met armmansdogter

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 352 sider
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Beskrivelse

Eers is daar gerugte, dan amptenare met papiere, dan die bulldozers. Is dit die einde van die wêreld? Vir baie mense is dit, maar nie vir Lily Daniels nie. Sy is nog nie twaalf nie, maar sy het al ’n leeftyd deurgemaak – saam met haar familie, saam met die hele Valley, die buurt wat die owerheid nou wil platstoot. In no. 48 Constitution-straat woon net vroumense; die mans in dié familie is ’n treurige lot. Daar is Lilly en haar ouma wat haar grootgemaak het en haar antie Stella met die poliobeen. Haar ma, Gloria, is vort. Getry vir white, sê party. En op ’n dag is sy terug. Deftig aangetrek en beeldskoon kom sy teen die heuwel af gestap. Maar wie’s dié vrou? Met haar geld en haar houding? Lily kan haar ma nie verdra nie, en dis nie net met haar wat Gloria bots terwyl die rede vir haar terugkeer duidelik word nie: sy wil die owerheid kaalvuis aanvat om die verwoesting van hul buurt tekeer, die verstrooiing van haar mense oor die windverwaaide Kaapse Vlakte. Gloria gaan ’n prys moet betaal. Lily ook. Maar hoe skerp hulle ook al bots, hulle is uit dieselfde taai hout gesny.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer

Findes i disse kategorier...

Velkommen til Saxo – din danske boghandel

Hos os kan du handle som gæst, Saxo-bruger eller Saxo-medlem – du bestemmer selv. Skulle du få brug for hjælp, sidder vores kundeservice-team klar ved både telefonerne og tasterne.

Om medlemspriser hos Saxo

For at købe bøger til medlemspris skal du være medlem af Saxo Premium, Saxo Shopping eller Saxo Ung. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer. Medlemskabet fornyes automatisk og kan altid opsiges. Læs mere om fordelene ved vores forskellige medlemskaber her.

Machine Name: SAXO081