Kruidjie Roer My

  • Format
  • Bog, paperback

Beskrivelse

Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, s hy: "Hier kom Juffrou nou eers aan " Want toe het oom Johannes al byna veertig jaar lank drome gekry van die vrou met die rooi bakkie aan wie hy sy kennis sou oordra. Kennis wat terug tot in die antieke verskiet van oupa na kleinseun aangegee is. N jare se vakleerlingskap het die eerste uitgawe van Kruidjie roer my verskyn. Di boek oor wat Karookruie vir jou kan doen het sy plek as klassieke werk ingeneem. In Kruidjie roer my hoor 'n mens die warm stem van Antoinette soos duisende luisteraars na haar gewilde rubriek op rsg dit ken: vol begrip en deernis, altyd met 'n staaltjie en boweal die ruimhartige mededeling van haar kennis en oom Johannes se wysheid wat nie net na jou liggaam omsien nie, maar ook jou gees dokter. 'n Boek vol mooi name, soos kokkoromoniet, rooivergeetwortels en louhout. En met 'n weelde aan stories en raad wat nou weer beskikbaar is.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt176 g
  • Dybde1 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    13,2 cm
    21 cm

    Findes i disse kategorier...

    Se andre, der handler om...

    Velkommen til Saxo – din danske boghandel

    Hos os kan du handle som gæst, Saxo-bruger eller Saxo-medlem – du bestemmer selv. Skulle du få brug for hjælp, sidder vores kundeservice-team klar ved både telefonerne og tasterne.

    Om medlemspriser hos Saxo

    For at købe bøger til medlemspris skal du være medlem af Saxo Premium, Saxo Shopping eller Saxo Ung. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer. Medlemskabet fornyes automatisk og kan altid opsiges. Læs mere om fordelene ved vores forskellige medlemskaber her.

    Machine Name: SAXO080