Hoerkind

- Die Memoires Van 'n Randeier

  • Format
  • Bog, paperback
  • 248 sider

Beskrivelse

Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds n hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is n skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir n jaar kinderhuis toe.Om soos n weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van n pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Hy word in die weermag toegesluit. As jongeling vertrek hy na New York waar hy die kunstenaar Andy Warhol op straat agtervolg.Hy keer terug na Suid-Afrika waar hy op die strate beland. Later gaan hy na verskeie rehabilitasiesentrums vir alkohol- en dwelmafhanklikheid. Een aand word hy gyselaar gehou en met n mes gesteek. Hy verloor byna sy been na n motorongeluk tydens n besoek aan die oudrugbyspeler Mannetjies Roux se plaas.Later vind hy 'n veilige hawe wanneer sy pad met die van Graham Sonnenberg kruis. Hy maak opgang as joernalis wat na die verste uithoeke van die wereld reis. Hoerkind is 'n aangrypende relaas oor verlies en oorwinning.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
coffee cup img
10 cm
book img
15,3 cm
23,4 cm

Findes i disse kategorier...

Se andre, der handler om...

Velkommen til Saxo – din danske boghandel

Hos os kan du handle som gæst, Saxo-bruger eller Saxo-medlem – du bestemmer selv. Skulle du få brug for hjælp, sidder vores kundeservice-team klar ved både telefonerne og tasterne.

Om medlemspriser hos Saxo

For at købe bøger til medlemspris skal du være medlem af Saxo Premium, Saxo Shopping eller Saxo Ung. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer. Medlemskabet fornyes automatisk og kan altid opsiges. Læs mere om fordelene ved vores forskellige medlemskaber her.

Machine Name: SAXO082