Die Verhaal van Lewe & die Omgewing

- n Afrika-perspektief

  • Format
  • E-bog, PDF
  • 456 sider
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Beskrivelse

Die Verhaal van Lewe & die Omgewing – ’n Afrika-perspektief handeloor die brose wonder van lewe. Dit is ’n viering van die Aarde se ryke,wonderlike verskeidenheid – die spesies, bevolkings, gemeenskappe enekostelsels wat ons omring – en van die natuur se veerkragtigheid. Ditvertel van die drie hoofekostelsels: varswater, oseane en land, en al dielewe wat hulle in en om Afrika onderhou. Dit bespreek evolusie en dieeindeloos vertakkende boom van lewe; hoe stelsels werk, hoe bevolkingstoeneem en afneem, en hoe al die elemente van lewe op mekaar inwerk.En dit vertel die verhaal van die oorsprong van die mens in Afrika,en hoe ons tot moderne mense ontwikkel het. Die boek waarsku teenons menslike invloed op die planeet en die vinnige klimaatsveranderingwat dit aanhelp, asook teen massiewe oorbenutting en die uitputtingvan hulpbronne. Die boek gaan ook oor verantwoordelike beplanningen bestuur van ons omgewing en natuurlike hulpbronne om skade teherstel en volhoubaarheid te verseker. Dit is die verhaal van lewe en dieomgewing in Afrika.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer

Findes i disse kategorier...

Velkommen til Saxo – din danske boghandel

Hos os kan du handle som gæst, Saxo-bruger eller Saxo-medlem – du bestemmer selv. Skulle du få brug for hjælp, sidder vores kundeservice-team klar ved både telefonerne og tasterne.

Om medlemspriser hos Saxo

For at købe bøger til medlemspris skal du være medlem af Saxo Premium, Saxo Shopping eller Saxo Ung. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer. Medlemskabet fornyes automatisk og kan altid opsiges. Læs mere om fordelene ved vores forskellige medlemskaber her.

Machine Name: SAXO082