DRM-beskyttet
Verbode drif

Verbode drif

  • Format
  • E-bog, ePub
  • 304 sider
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Beskrivelse

Sy’s ? boeremeisie, hy ? Jood. ? Boerejood, ja, maar nogtans ? Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms as hulle dit nie self skep nie.Terwyl hulle jonk is, dink hulle nie aan die toekoms nie, leef hulle vir die nou, glo hulle die verskille kan oorkom word. En Izak Katz, weet Elizabeth, maak altyd ? plan. Altyd. Hy, met sy lag, sy terg, die sagtheid in sy oë. Die paadjie wat aan hulle toebedeel is, is ongelyk. Soos die middelmannetjie in die drif. Hulle weet van mekaar vermy, van voorgee sodat niemand iets vermoed nie. Van wag. En van liefhê … Totdat Elizabeth gedwing word om ? doodsbelofte te maak. En sy weet, sy wéét, hierdie keer is dit verby, nie eers Izak sal nou meer raad hê nie.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
  • Sidetal304
  • Udgivelsesdato01-07-2022
  • ISBN139781776357536
  • Forlag LAPA Publishers
  • FormatePub

Velkommen til Saxo – din danske boghandel

Hos os kan du handle som gæst, Saxo-bruger eller Saxo-medlem – du bestemmer selv. Skulle du få brug for hjælp, sidder vores kundeservice-team klar ved både telefonerne og tasterne.

Om medlemspriser hos Saxo

For at købe bøger til medlemspris skal du være medlem af Saxo Premium, Saxo Shopping eller Saxo Ung. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer. Medlemskabet fornyes automatisk og kan altid opsiges. Læs mere om fordelene ved vores forskellige medlemskaber her.

Machine Name: SAXO082