Du er ikke logget ind
Beskrivelse
Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium enkeer ’n blikbrein wat buite beheer is, maak kennis met ’n klomp vreemderuimtewesens, ontmoet ’n skurk met ’n nare breinspoel-plan, duik saamonderwater op soek na ’n eienaardige seegedierte … en veg saam teen ’nweermag tuinkabouters!Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!1. Professor Fungus en die robotkrisis2. Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars3. Professor Fungus en die BreinDrein-eksperiment4. Professor Fungus en die diepsee-dilemma5. Professor Fungus en die vreeslik gevaarlike tuinkabouter