Du er ikke logget ind
Beskrivelse
Lulu droom daarvan om ’n modeontwerper te word, nes haar ma en pa. Daarom is sy sommer baie in haar noppies toe tannie Tula-Belle haar vra om ’n rok vir die operakonsert te ontwerp. Maar dit lyk of tannie Tula-Belle haar moeilikste kliënt gaan wees …