Du er ikke logget ind
Beskrivelse
“RINNIE!” skree ek paniekbevange. My sussie spartel op die skerm om los te kom uit di greep van die monster. Dit voel of daar `n suurlemoen in my keel vassit. Ek kan nie glo wat besig is om te gebeur nie. Hoe op aarde het my suster in `n grilfliek beland? Dit klink soos iets uit `n ”¦ wel, `n fliek! Dis onmoontlik! Maar my oë is nie besig om my te bedrieg nie ”¦