Die onbekende Van Gogh

- Die lewe van Cornelis van Gogh, van Nederland tot Suid-Afrika

  • Format
  • E-bog, PDF
  • 248 sider
E-bogen er DRM-beskyttet og kræver et særligt læseprogram

Beskrivelse

Daar is al baie geskryf oor Vincent van Gogh en sy onstuimige verhouding met sy broer Theo. Maar min mense weet dat daar ’n derde Van Gogh-broer was: Cornelis, wat in Nederland grootgeword het maar in Suid-Afrika gewerk, getrou en gesterf het. Cor, die seun van ’n Protestantse predikant, het sy jeugjare in verskeie klein Nederlandse dorpies deurgebring. Daar het hy en sy kunstenaarbroer gedurende idilliese vakansies saam in die platteland gaan stap, voordat die Van Gogh-gesin deur teenspoed en tragedies oorval is. Die 22-jarige Cor het in 1889 na Suid-Afrika gekom en as ingenieur by die goudmyne en later die spoorweë gewerk. Tydens die Anglo-Boereoorlog het hy hom by die Boere geskaar, eers as ’n spoorwegingenieur en later as lid van ’n kommando in die Vrystaat, waar hy in 1900 op dieselfde tragiese wyse as sy beroemde broer gesterf het. Die Onbekende Van Gogh laat herleef Suid-Afrika in die stormagtige laaste dekade van die negentiende eeu; vertel die persoonlike verhaal van ’n jong uitlander soos onthul in briewe en ander argiefstukke; en werp lig op sy verhouding met sy beroemde broer Vincent. Hierdie boek bied nuwe insigte wat op oorspronklike navorsing gegrond is en lig die sluier oor ’n figuur wat deur die geskiedenis vergeet is.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer

Findes i disse kategorier...

Velkommen til Saxo – din danske boghandel

Hos os kan du handle som gæst, Saxo-bruger eller Saxo-medlem – du bestemmer selv. Skulle du få brug for hjælp, sidder vores kundeservice-team klar ved både telefonerne og tasterne.

Om medlemspriser hos Saxo

For at købe bøger til medlemspris skal du være medlem af Saxo Premium, Saxo Shopping eller Saxo Ung. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer. Medlemskabet fornyes automatisk og kan altid opsiges. Læs mere om fordelene ved vores forskellige medlemskaber her.

Machine Name: SAXO081