Vulkaan van Passie

Bog
  • Format
  • Bog, paperback
  • 170 sider

Beskrivelse

Die studentelewe is 'n groot lekkerte vir Hazel Conradie, eerstejaar LLB student. Sandra, met wie sy haar koshuiskamer deel, stel haar voor aan die aantreklike Sebastiaan, sesde jaar mediese student. Die liefde blom, tot die lewe sy lelike kant vir haar wys. Haar ouers se noodlottige ongeluk, 'n geheim wat sy sorgvuldig vir almal wegsteek, en Sebastiaan se vliegongeluk, laat Hazel in 'n diep, donker put val wat haar byna vernietig. Sy is dankbaar toe die vliegtuig op Kaapstad Internasionale Lughawe land en sy nou weer kan aangaan met haar lewe. Daar is ook 'n klein swartkoppie by die huis wat haar aandag verg. Maar, die glasie vonkelwyn wat Hazel op die vliegtuig gedrink het om haar senuwees te kalmeer, laat die vonke spat tussen haar en haar vriendin, Sandra. Hazel voel weer dieselfde ou opstand in haar wese saamtrek. Alles wat sy in Serenity Wellness Care geleer het, is skielik net 'n vae herinnering. Haar stryd om oorlewing het pas begin. Gaan Hazel weer koers kry na die baie seer dinge in haar lewe? En aan wie behoort die blousel o? en blonde hare wat sy nie uit haar gedagtes kan kry nie.

Baie intriges se antwoorde l? opgesluit in die bladsye van VULKAAN VAN PASSIE, so ook al die antwoorde op al Hazel Conradie se vrese en bekommernisse.

Læs hele beskrivelsen
Detaljer
Størrelse og vægt
  • Vægt204 g
  • Dybde0,9 cm
  • coffee cup img
    10 cm
    book img
    13,9 cm
    21,5 cm

    Findes i disse kategorier...

    Se andre, der handler om...

    Velkommen til Saxo – din danske boghandel

    Hos os kan du handle som gæst, Saxo-bruger eller Saxo-medlem – du bestemmer selv. Skulle du få brug for hjælp, sidder vores kundeservice-team klar ved både telefonerne og tasterne.

    Om medlemspriser hos Saxo

    For at købe bøger til medlemspris skal du være medlem af Saxo Premium, Saxo Shopping eller Saxo Ung. De første 7 dage er gratis for nye medlemmer. Medlemskabet fornyes automatisk og kan altid opsiges. Læs mere om fordelene ved vores forskellige medlemskaber her.

    Machine Name: SAXO081