Slotsom

af


Slotsom
Du sparer Spar kr. 15,00 med Shopping-fordele
  • Leveringstid 2-4 uger (Sendes fra fjernlager)
  • Forventet levering 25-02-2022
For at købe bogen til fordelspris skal du have et medlemskab med Shopping-fordele.
Du kan prøve medlemskabet gratis i 30 dage. Medlemskabet fornyes automatisk og kan altid opsiges.
Format:
Bog, paperback
Udgivelsesdato:
23-09-2021
Sprog:
Afrikaans
Sidetal:
126

Send som gave

Skal vi pakke ind og sende som gave til en, du holder af? Vælg gaveindpakning i kurven. Læs mere
  • Beskrivelse
  • Yderligere info
  • Anmeldelser

..."niks maak eintlik meer sin as jy op die lewe se stoep sit en

wag vir jou aandskemer om te daal nie"...met hierdie aangrypende

woorde wat amper half wurgend my binneste vasgryp, draai ek die

boek om en die koel-kalmte van die voorblad se versteekte

boodskap fluister saggies dat hierdie beloof om 'n besonderse en

buitengewone boek te wees.

In 'n treffende voorwoord trek die skrywer jou woord vir woord

nader, nooi jou om saam met haar in haar na(g) gedagtes die lewe

te kom sien, ervaar, voel en soms opstandig te bevraagteken as

sy suksesvol daarin slaag om jou op 'n reis saam met haar te

neem waar die nag saam met haar gedagtes ronddwaal, waar vrae teen gister se vuil mure vas gegooi word, die beeld van m?re na jou toe terugstaar as jy, weerlose mens, strak sonder gevoel daarin staar, as die draai van die lewe jou asemhaling word en jy opnuut jou pad tussen weggesteekte woorde kan vind... En dan na 'n padvol gedigte waarin die skrywer haar gedagtes

deel, tref die tweede deel van die boek selfs nog harder. Dit

vertel van 'n "nou halwe mens", wat eens "volmens-kind" was, wat amper "geen-mens vrou" moes word en wees sodat sy na jare se verwronge liefde, onbeantwoorde soeke, opofferings op die lewe se gewetenlose altaar, doolhof-paaie van mishandeling en waansin, nou nakend voor self-vergiffenis haar nuwe lewenskleed aantrek en nou, al 40 jaar na daardie dag, 19 Desember 1974, wat "soos 'n tatoe in my geheue ingebrand" is, kan sy uiteindelik haar vlerke in gevinde wysheid oopspan as sy haar slotsom met die leser deel:

"Die lewe gee ons ruimte om dit te vul met gedagtes van onthou

wanneer ons vereensaamd voor die oudag staan. Maar dit gee ook aan ons die voorreg om dit te kan dit uithaal

en herleef en daarom is daar geen lewe sonder betekenis nie.

Jou keuses wat jy maak, bepaal jou lewe of jou lot" Die aangrypende woorde van Heleen Malherbe wat tussen die lyne van elke bladsy vasgevang is gee hoop aan soveel ander vasgevang in die lewe se soms bose kringloop van keuses.

Vis mereVis mindre

Udgivelsesdato:
23-09-2021
ISBN13:
9798482909171
Vægt:
154 g
Dybde:
6 mm
Bredde:
139 mm
Højde:
215 mm
Format:
Paperback
Udgave:
0
Forfattere

Vis mereVis mindre

Vis mereVis mindre

Fandt du ikke hvad du søgte?

Hvis denne bog ikke er noget for dig, kan du benytte kategorierne nedenfor til at finde andre titler. Klik på en kategori for at se lignende bøger.

Se andre bøger, der handler om

Velkommen til Saxo – din danske boghandel!

Hos os kan du handle som gæst, Saxo-bruger eller Premium-medlem – du bestemmer helt selv. Skulle du få brug for hjælp, sidder vores kundeservice-team klar ved både telefonerne og tasterne.

Om fordelspriser hos Saxo

For at købe bøger til fordelspris, skal du være medlem af Premium, Premium Shopping eller Premium Studie. De første 30 dage er gratis for nye medlemmer. Medlemskabet fornyes automatisk og kan altid opsiges. Læs mere om fordelene ved vores forskellige medlemskaber her.

Machine Name: SAXO080