Fri fragt på alle bøger slutter kl. 23.59 - køb i dag

Du er her:
Om Jesus te ken (eBook) af Elize Parker

Om Jesus te ken (eBook)

- Hoe verhoudings kan groei met Jesus in beheer

(E-bog, ePub)

Beskrivelse: Verhoudings is een van die lewegewende aspekte van ons lewe, maar daar is ook groot potensiaal vir konflik en seerkry. Sonder Jesus aan ons sy kan ons nie staande bl... Læs mere

Verhoudings is een van die lewegewende aspekte van ons lewe, maar daar is ook groot potensiaal vir konflik en seerkry. Sonder Jesus aan ons sy kan ons... Læs mere

Produktdetaljer:

Sprog:
Afrikaans
ISBN-13:
9781415335444
Sideantal:
384
Udgivet:
01-08-2016
Vis mere

Sæt bog på liste

  • Bogliste
kr. 119,95

kr. 64,95

Du tilmelder dig Saxo Plusmedlemskab til 69 kr. hver måned. Se hvordan du sparer tre måneders Plusmedlemskab her

Til dig, der elsker bøger

Læs mere om Plusmedlemskab
Op til 70% rabat Fri fragt
Udvidet returret Ingen binding



OBS!
E-bogen kan ikke læses på Kindle eller i iBooks. Du kan læse e-bogen på computer, tablet, smartphone og diverse e-bogslæsere. Du skal bruge et specielt læseprogram til din enhed. Læs mere om programmer, sidetal og print af e-bøger her.



Forlagets beskrivelse
Verhoudings is een van die lewegewende aspekte van ons lewe, maar daar is ook groot potensiaal vir konflik en seerkry. Sonder Jesus aan ons sy kan ons nie staande bly wanneer daar storms in ons verhoudingslewe is nie. In Om Jesus te ken bied Elize Parker verhoudingswenke in dagstukkievorm aan. Elke week gesels sy oor 'n ander tema wat verhoudings raak en deel praktiese raad uit soos hoe om 'n moeilike skoonma te hanteer sowel as hoe om te verhoed dat finansies verhoudings kelder. Elke tema strek oor sewe dae, sodat jy deur die loop van die jaar stelselmatig deur die verskeie onderwerpe kan werk. Om Jesus te Ken bevat temas soos: Sleutels tot vervullende verhoudings, Laat jou hartswonde deur God herstel word, Staan ferm teen moeilike mense, Lewende woorde vol genesing, Om verhoudings soos Jesus te h en meer. Deur die hele jaar word ons daaraan herinner dat nt deur Jesus beter te leer ken en nader aan Hom te kom, ons uiteindelik nader aan mekaar sal kom. Nt deur 'n regte verhouding met Jesus sal ons ander verhoudings kan slaag. Elke dag bestaan uit 'n teksvers, dagstukkie, 'n praktiese 'doen-wenk', gebed en 'n voorstel om meer in die Woord oor die onderwerp te lees. Die uitgangspunt is om na Jesus se verhoudings op te let en daardeur te leer.

Kundernes boganmeldelser af Om Jesus te ken (eBook)


Der er ingen anmeldelser af Om Jesus te ken (eBook)

for at skrive en anmeldelse.

Se andre bøger, der handler om:

Se også: