'n Tyd om te dans

af


'n Tyd om te dans
Du sparer Spar kr. 17,60 med Shopping-fordele
  • Leveringstid Straks (sendes på e-mail)
For at købe bogen til fordelspris skal du have et medlemskab med Shopping-fordele.
Du kan prøve medlemskabet gratis i 30 dage. Medlemskabet fornyes automatisk og kan altid opsiges.
Format:
E-bog, ePub
Udgivelsesdato:
01-06-2021
Sprog:
Afrikaans
Sidetal:
208
  • Beskrivelse
  • Yderligere info
  • Anmeldelser

Hoekom, God? Christelle se droom om eendag haar eie dansskool te he, spat aan skerwe toe sy in A motorongeluk beland en verlam is. Sy is kwaad vir God omdat hy die enigste ding weggeneem het wat vir haar saak maak. Daarby stel haar ma Wynand, haar verlore jeugliefde, as hulle tydelike voorman aan, maar ook vir Letsie, die meisie vir wie hy Christelle in matriek gelos het, as haar verpleegster. Sy wil ten gronde gaan toe Wynand besluit om in te gryp. Hy is die enigste een wat haar die waarheid vertel en hanteer soos 'n normale mens. Hoewel sy uitlatings haar seermaak, help dit haar om haar lot te aanvaar en vorentoe te kyk. Sy verstaan net nie hoekom hy hom met haar bemoei nie, nog minder sy vyandigheid teenoor haar. Tot A beroerte haar ma noop om haar jarelange geheim te onthul en net God weet hoekom Hy dit toegelaat het.

Vis mereVis mindre

Udgivelsesdato:
01-06-2021
ISBN13:
9780639607245
Forlag:
LAPA Publishers
Format:
ePub

Vis mereVis mindre

Vis mereVis mindre

Velkommen til Saxo – din danske boghandel!

Hos os kan du handle som gæst, Saxo-bruger eller Premium-medlem – du bestemmer helt selv. Skulle du få brug for hjælp, sidder vores kundeservice-team klar ved både telefonerne og tasterne.

Om fordelspriser hos Saxo

For at købe bøger til fordelspris, skal du være medlem af Premium, Premium Shopping eller Premium Studie. De første 30 dage er gratis for nye medlemmer. Medlemskabet fornyes automatisk og kan altid opsiges. Læs mere om fordelene ved vores forskellige medlemskaber her.

Machine Name: SAXO130