Udvidet returret til 31. januar 2017

Du er her:
Maestro af Marie Heese

Maestro

- 'n Roman oor die vormingsjare van Gianlorenzo Bernini

(E-bog, ePub)

Beskrivelse: Die beeldhouer en argitek Gianlorenzo Bernini is gebore in 1598. Hy was skaars tien toe beide sy pa en geledere uit die Vatikaan begin besef die jonge Bernini is gen... Læs mere

Die beeldhouer en argitek Gianlorenzo Bernini is gebore in 1598. Hy was skaars tien toe beide sy pa en geledere uit die Vatikaan begin besef die jonge... Læs mere

Produktdetaljer:

Sprog:
Afrikaans
ISBN-13:
9780798173926
Sideantal:
480
Udgivet:
18-08-2016
Vis mere

Sæt bog på liste

  • Bogliste
kr. 219,95

kr. 129,95

Du tilmelder dig Saxo Plusmedlemskab til 69 kr. hver måned. Se hvordan du sparer tre måneders Plusmedlemskab her

Til dig, der elsker bøger

Læs mere om Plusmedlemskab
Op til 70% rabat Fri fragt
Udvidet returret Ingen binding



OBS!
E-bogen kan ikke læses på Kindle eller i iBooks. Du kan læse e-bogen på computer, tablet, smartphone og diverse e-bogslæsere. Du skal bruge et specielt læseprogram til din enhed. Læs mere om programmer, sidetal og print af e-bøger her.



Forlagets beskrivelse
Die beeldhouer en argitek Gianlorenzo Bernini is gebore in 1598. Hy was skaars tien toe beide sy pa en geledere uit die Vatikaan begin besef die jonge Bernini is geniaal - 'n kunstenaar wat in die voetspore van Michelangelo kan volg, of . . . selfs beter? Heese neem ons op 'n reis deur Bernini se lewe, vanaf sy grootwordjare totdat hy op die ouderdom van 41 in die huwelik tree. Deur sy sien ons die daaglikse lewe in Rome van die 1600's, die Kerk wat tegelyk korrup en tog so toegeeflik teenoor sy kunstenaars is, en hoe Gianlorenzo algaande sy stem as beeldhouer vind. Bowenal sien ons hoe koorsagtig hy dt wat by hom spook, verbeeld - alles ter wille van die marmer, wat hy soos sagte vlees kan laat lyk. Maestro is 'n uitsonderlike geskiedkundige roman oor die geniale beeldhouer van die sewentiende eeu, eeue lank bykans vergete. En tegelyk is die boek 'n viering van kunstenaarskap en menswees. Hierdie biografiese roman oor Bernini is soos die beeldhouwerk van 'n meester . . . daar is niks oorbodig nie; wat daar is, is sprekend en essensieel. Meer kan 'n mens nie van 'n boek vra nie.' - Deborah Steinmair

Kundernes boganmeldelser af Maestro


Der er ingen anmeldelser af Maestro

for at skrive en anmeldelse.

Se andre bøger, der handler om:

Se også: