Udvidet returret til 31. januar 2017

Hoe verklaar jy dit?

Hoe verklaar jy dit?

(E-bog, ePub)

Beskrivelse: Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die hemel-liggaam sien? Of dat gaap aansteeklik ... Læs mere

Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die hemel-liggaam sien? Of dat ga... Læs mere

Produktdetaljer:

Sprog:
Afrikaans
ISBN-13:
9781776090501
Sideantal:
200
Udgivet:
07-10-2016
Vis mere

Sæt bog på liste

  • Bogliste
kr. 99,95

kr. 49,95

Du tilmelder dig Saxo Plusmedlemskab til 69 kr. hver måned. Se hvordan du sparer tre måneders Plusmedlemskab her

Til dig, der elsker bøger

Læs mere om Plusmedlemskab
Op til 70% rabat Fri fragt
Udvidet returret Ingen binding



OBS!
E-bogen kan ikke læses på Kindle eller i iBooks. Du kan læse e-bogen på computer, tablet, smartphone og diverse e-bogslæsere. Du skal bruge et specielt læseprogram til din enhed. Læs mere om programmer, sidetal og print af e-bøger her.



Forlagets beskrivelse
Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die hemel-liggaam sien? Of dat gaap aansteeklik vir die mens en sommige diere is?Hierdie feite is deel van 'n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit? reeds vir 37 jaar lank beantwoord. Die publikasie bevat 'n keur uit die honderde vrae van nuuskierige luisteraars wat deur kundiges verduidelik is om die wreld minder vreemd te maak, want nie alle kennis van die wreld om ons is voor die hand liggend nie. Daar is derduisende verskynsels in die natuur en ruimte wat vra om verklaar te word. Dan praat ons nie eens van die mensgemaakte uitvindings nie. Hoe verklaar jy dit? sal jou belangstelling in die wreld om jou prikkel. Dit is 'n boek wat op sy eie gelees kan word, wat op die koffietafel kan l en wat saam kan gaan kamp om wonderlike gesprekke om die braaivleisvuur uit te lok.

Kundernes boganmeldelser af Hoe verklaar jy dit?


Der er ingen anmeldelser af Hoe verklaar jy dit?

for at skrive en anmeldelse.

Se andre bøger, der handler om: