Streaming af e- og lydbøger Stream e- og lydbøger Prøv gratis

Best Books Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal

Du sparer 40% fra forlagets pris
Best Books Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal
  • Leveringstid Straks (sendes på e-mail)
Køb til medlemspris og få altid fri fragt.
Prøv 14 dage gratis (herefter 79,-/md.).

Læs mere om Saxo Premium her.
  • Op til 70% rabat
  • Fri fragt
  • Stream 30.000 e- og lydbøger
E-bog, ePub (kr. 89,95) (kr. 149,95)
  1. Beskrivelse

    Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir HuistaalHoe goed ken jy jou voorgeskrewe posiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur van jou gedigte? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Huistaal, die voorgeskrewe posiebloemlesing vir Graad 10 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van elke gedig word daarin gedek - in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word deurgaans na die posiebloemlesing verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders?Hierdie studiewerkgids is deel van 'n reeks. Soos die naam s is dit nie net 'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening van die gedigte vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids Inleiding tot posie. 'n Volledige bespreking van die gedig in konteks. Gedigontledings volgens potiese begrippe en uiteensetting van die gedig. Kontekstuele vrae. Literre opstel by sommige gedigte. Ses konsepvraestelle om leerders se kennis te toets en vir eksamens voor te berei. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Verskuns vir Huistaal, die goedgekeurde voorgeskrewe posiebloemlesing vir Graad 10 Afrikaans Huistaal. 'n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za [HYPERLINKED].

  2. Yderligere info
    Udgivelsesdato:
    25-08-2016
    ISBN13:
    9781776070169
    Sidetal:
    200
    Forlag:
    Best Books
    Mærkat:
    E-bog, ePub
    Format:
    ePub
  3. Anmeldelser

    Kundernes boganmeldelser af Best Books Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal

  4. DRM Beskyttelse

    OBS! E-bogen kan ikke læses på Kindle eller i iBooks. Du kan læse e-bogen på computer, tablet, smartphone og diverse e-bogslæsere. Du skal bruge et specielt læseprogram til din enhed. Læs mere om programmer, sidetal og print af e-bøger her.

Fandt du ikke hvad du søgte?

Hvis denne bog ikke er noget for dig, kan du benytte kategorierne nedenfor til at finde andre titler. Klik på en kategori for at se lignende bøger.